Question:

Afrikaanse Mense - Help!! (Best answer)?

by  |  earlier

0 LIKES UnLike

Please can you translate this following paragraph into Afrik... 1st person gets 10points!

--------------------------------------...

The advert I have chosen promotes the product, Captain Morgan. The advert is about a man who goes to a bar with his friends instead of going to a party with his girlfriend, however he tells her he is sick so he can’t go to her party… One can only imagine what happens next! The advert uses humour to engage and get the audiences attention.

I personally believe this is the funniest advert in the world! It sends out a message that if you drink “Captain Morgan” you will have fun like the man in the advert. The phrase they use to promote the product is; “Is there a little Captain in you?” I overall think the advert is effective because it relates to how we sometimes don’t want to do something, so we come up with an excuse to get out of doing it.

 Tags:

   Report

3 ANSWERS


  1. Die advertensie wat ek gekies het moedig die gebruik van Captain Morgan aan. Dit gaan oor n' man wat  n' kroeg besoek saam met vriende, instede daarvan dat hy sy meisie vergesel na n' partytjie, nogtans vertel hy haar dat hy siek is...mens kan net ding wat verder gebeur. Die advertensie gebruik humor om die mense se verbeelding aan te gryp.

    Ek persoonlik glo dit is die snaakste advertensie wereldwyd. Dit laat mense glo as hulle Captain Morgan drink, hulle ook soveel pret sal beleef soos die man in die advertensie. Die uitdrukking wat hulle om die produk te bemark is "Skuil daar n' klein Captain Morgan in jou?" Alles in ag geneem dink ek die advertensie is effekfief, want dit bevestig die feit dat as ons somtyds nie iets wil doen nie, dink ons n' verskoning uit om daar uit te kom

    Hope this helps  -  but Darth will also have a good translation


  2. Die advertensie wat ek gekies het adverteer die produkt, Captain Morgan. Die advertensie is van a man wat na 'n kroeg toegaan met sy vriende in plaas van na 'n partytjie saam met sy meisie, alhoewel hy vir haar se hy is siek en kan nie na die partytjie toegaan nie. . . 'n Mens kan ma net wonder wat volgende gaan gebeur.

    Persoonlik dink ek dat dit die snaakste advertensie in die wereld is! Dit stuur 'n boodskap uit dat as jy "Captain Morgan" drink, sal jy net so pret het soos die man in die advertensie. Die sin waar na hulle die produkt adverteer is "Is there a little Captain in you?" Ek dink dat die advertensie effektief is omdat dit wys hoe partykeer ons nie iets wil doen nie en ons dan 'n eskuus uit dink om dit nie te doen nie.

    I doubt this is 100% correct, but I tried. Made my head sore. Cheri I think we need your help for this one! She's the afrikaans translation expert!

    ********

    Jeez I was right! Cheri is the best! Thanks for saving my weak attempt!

  3. Nice try, Nay, but I will not advise the asker to use it.

Question Stats

Latest activity: earlier.
This question has 3 answers.

BECOME A GUIDE

Share your knowledge and help people by answering questions.